
Romeine 1:20 - God openbaar in die Vatoogvis
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met ons Marinebioloog, Mariette Wheeler oor die eienaardige verskynsel genaamd die Vatoogvis.