Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,037 Episodes
880 – 900

GNT gesels met Manne van die Woord

Wynand gesels met Manne van die Woord (Dawie Spies, Arnold Geerdts en Gerhard van Wyk) oor hulle stand van sake en ook hulle buitelandse betrokkenheid en bediening aan manne.
1 Aug 2023 2AM 18 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Grondspeg

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk Andrew Buitendach die “Grondspeg”, wat toe nie amptelik ‘n houtkapper is…
1 Aug 2023 1AM 7 min

Jaco Strydom: tot alles in staat?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Tot alles in staat?
1 Aug 2023 1AM 3 min

Listener Messages

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
31 Jul 2023 2AM 10 min

Andie Steele -Smith: Our royal calling

Andie Steele-Smith is from Cape Town and is also known as the Gang Pastor. Today his theme is “Our royal calling” from John 4:43 - 54
28 Jul 2023 1AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in ons bloedselle

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ons jou bloedselle met die hulp van spesialis verpleegkundige, Izelle Loots,…
25 Jul 2023 1AM 8 min

Jaco Strydom: Hoekom is ons nie gelukkig nie?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Hoekom weet ons nie wanneer ons gelukkig is nie?”
25 Jul 2023 1AM 1 min

Sermon feedback for this past weekend

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
24 Jul 2023 1AM 17 min

Godsightings for the week

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
21 Jul 2023 1AM 16 min

Andie Steele-Smith - man on a mission

Andie Steele-Smith is from Cape Town and is also known as the Gang Pastor. Today his theme is “Man on a mission” from Matthew 28
21 Jul 2023 1AM 3 min

Mariné Jooste oor virtuele outisme

Janine van Niekerk gesels met kinderkinetikus, Mariné Jooste oor Virtuele outisme wat huidiglik, as gevolg van soveel skermtyd, letterlik in ‘n pandemie onder ons kinders ontaard, en wat ons prakties daaromtrend kan doen.
20 Jul 2023 2AM 14 min

Lynette Beer - Is jy 'n dankbare mens?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Is jy ‘n dankbare mens?” uit 1 Thess 5:16 - 18
20 Jul 2023 1AM 5 min

Michael, Joshua and Sarah-Jane Simpson in studio

Janine van Niekerk is speaking to the Simpson family, well some of them in any case. Michael, Joshua and Sarah-Jane are with us in studio to tell us about how they are experiencing God.
19 Jul 2023 1AM 17 min

GNT talks to Dr Arno Van Niekerk about upcoming Time 2Rise in Bloemfontein

What is T2R? Time2RiseSA is a ground-level mobilisation of the body of Christ, taking our position to bring drastic change in a positive way in South Africa. As we get more organised through functional (not positional) collaboration, our collective impact start rising, which will eventually create momentum and a slipstream…
18 Jul 2023 2AM 19 min

Romeine 1:20 - God openbaar in seesponse

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk Marinebioloog, Mariëtte Wheeler die beedskone Sponse in die see, en ons…
18 Jul 2023 1AM 8 min

Muller Croukamp gesels met GNT oor Kersfees in Augustus

Ons maak dit maklik: kliek op die skakels om jou kaartjies te bespreek: Do. 17 Aug https://doxadeonorth.churchsuite.com/events/rmm24g1f Vr. 18 Aug https://doxadeonorth.churchsuite.com/events/dcjv8dsv Muller & Annie kersfees@doxadeo.org  073 168 6006
17 Jul 2023 2AM 16 min

Listener Messages for the week

1 Cor 14:26 says: “What then shall we say, brothers and sisters? When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could…
17 Jul 2023 1AM 7 min
880 – 900