Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,037 Episodes
860 – 880

Hoekom jy Radiokansel se Woordkamp nie moet misloop nie!

Janine van Niekerk gesels met drie van die ander mense wat help aanbied aan die Radiokansel Woordkamp wat 6 – 8 Oktober By La Wiida Lodge net buite Pretoria plaasvind. Izelle, Paul en Yolande Loots kuier saam oor die verskil wat dit maak om die Woord te bly lees in…
16 Aug 2023 1AM 15 min

Brothers in unity: Simon Dipela and Hennie Becker

Wynand gesels met Hennie Becker en Simon Dipela van die Villeria NG Gemeente oor hulle recycling projek en die pad wat die HERE met Simon Dipela gestap het, tot waar hy vandag n geestelike leier is.
15 Aug 2023 2AM 19 min

Romeine 1:20: God openbaar in die Witborskraai

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk Andrew Buitendach die “Witborskraai”... jy ken mos die liedjie.
15 Aug 2023 1AM 8 min

Jaco Strydom: Sigbare geloof

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Sigbare geloof” met verwysing na Matt 25
15 Aug 2023 1AM 2 min

Dr Arno Van Niekerk from Time 2 Rise

Wynand spoke to Dr Arno Van Niekerk about the upcoming Time to Rise event in Bloemfontein and asks some difficult questions on behalf of the Radio Pulpit listeners about 6-8 October in Bloemfontein.
14 Aug 2023 2AM 19 min

Listener Messages for the week

1 Cor 14:26 says: “When you come together, each of you has a hymn, or a word of instruction, a revelation, a tongue or an interpretation. Everything must be done so that the church may be built up. So… if you could speak for 1 minute and be heard by…
14 Aug 2023 1AM 13 min

Helmut Meijer about "Hoshia'na"

Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and interesting Hebrew origins of the word HOSANNA or "Hoshia'na".
14 Aug 2023 1AM 3 min

Andie Steele-Smith: Revival

Andie Steele-Smith is from Cape Town and is also known as the Gang Pastor. Today his theme is “Revival” based on Colossians 2:13 - 15
11 Aug 2023 1AM 5 min

As hoop glip en gly

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “As hoop glip en gly” uit Rom 15:13
10 Aug 2023 1AM 4 min

Mpho Mokou Mashishi

Charles van Onselen is speaking to our very own Mpho Mokou Mashishi about being a woman of God, going out literally all over the world with her own ministry, as well as her most recent book.
9 Aug 2023 1AM 13 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Granate

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met plantkundige, Kobus Coetzee, oor die wonder van ‘n granaat, wat…
8 Aug 2023 1AM 8 min

Jaco Strydom: Waag om met God te worstel

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Waag om met God te worstel.”
8 Aug 2023 1AM 2 min

Sermon Feedback

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
7 Aug 2023 2AM 5 min

The Innovation Army

Janine van Niekerk is speaking to Isaiah Engelbrecht, founder of the Innovation Army, and Ps Keith Appolis about this concept to awaken God ideas to bring solutions to SA.
2 Aug 2023 1AM 17 min
860 – 880