
Romeine 1:20 - God openbaar in die mier
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Izak de Villiers oor die miere wat ons huise so betrek en wat hulle omtrend die Here openbaar.