
Romeine 1:20 - God openbaar in die Mostertsaad
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met natuurwetenskaplike Kobus Coetzee oor die mostertsaad en wat so ‘n klein saadjie oor die Here openbaar.