Radio Pulpit Vier Die Lewe

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity
160 Episodes
60 – 80

Colleen and Roy Mann

Colleen carries on where Roy finished, sharing with us life in Christ. Walking with the Lord, focusing on John 14:6 Jesus is the WAY, TRUTH and the LIFE.
21 Jan 2024 26 min

Roy and Colleen Mann

Roy shares about life, and life in abundance, in the face of trials and challenges.
14 Jan 2024 30 min

Magda Rorich - Episode 2

Magda se lewensverhaal gaan verder, sy en haar man in `n helikopter ongeluk, en die HERE se pad van herstel in haar lewe, sy liefde en genade.
17 Dec 2023 37 min

Magda Rorich - Episode 1

Magda vertel van haar uitdagende pad met die geboorte van haar seun en haar eie gesondheid. En God se getrouheid in dit alles.
10 Dec 2023 29 min

Alida Tamsen - Episode 2

Alida getuig oor `n lang pad van siek wees, en hoe die HERE haar kom aanraak het. Moenie uitmis op hierdie getuienis nie.
3 Dec 2023 36 min

Alida Tamsen - Episode 1

Alida deel haar kragtige getuienis, as enkelma en voltyds in die bediening. Sy kan net getuig van Abba Vader se getrouheid in haar lewe.
26 Nov 2023 38 min

Lechi Kamffer - Hadassah Healing oils

`n Beknopte oorsig oor die pad wat Lechi stap en gestap het rakende die helende krag van Bybelse olie. Beslis nie `n getuienis om te mis nie.
19 Nov 2023 33 min

Christo en Lechi Kamffer Episode 1

Christo en Lechi kom deel hulle besondere getuienis oor hoe hulle mekaar ontmoet het, en hoe die Here hulle vooruit gegaan het met `n pragtige huweliksverhaal.
12 Nov 2023 37 min

Pastor Sipho Baloyi - Episode 2

Pastor Sipho carries on with his testimony, how the Lord called and confirmed him in ministry. How HE provided and directed his life and being in ministry.
5 Nov 2023 31 min

Soekie Krog - Episode 4

Karakter en waardes is die onderwerp van ons gesels vanaand. Hoe kry mens waardes ingegraveer in kinderharte en wat gebeur wanneer ouers intensioneel inbou in hul kinders se lewens.
27 Aug 2023 29 min

Soekie Krog - Episode 3

Identiteit - In `n wereld waar mense deurmekaar (confused) is met wie en wat hulle is, verduidelik Soekie so mooi oor ons Identiteit in Christus en hoe ons kinders dit so nodig het.
20 Aug 2023 32 min

Soekie Krog - Episode 2

Ons gesels verder met Soekie oor die 5 jaar dissipelskap program vir kinders, en die eerste belangrikste tema : Wie is God (Worldview) en hoe dra ons dit aan ons kinders oor.
13 Aug 2023 31 min

Soekie Sandra Krog

Soekie beter bekend as Soekie en die Radikids, is saam met my vir 5 episodes. Ons delf diep eers in haar eie getuienis en dan gesels ons oor die dissipelskap reeks vir kinders, wat sy geskryf en saamgestel het.
6 Aug 2023 32 min

Why should we read the Bible?

Tillie Korner joins me again in studio, as we discuss the authenticity, the importance of the Bible, and why people dont read their bibles.
30 Jul 2023 40 min
60 – 80