Die moeilike tye wat ons beleef bring jou verstaan van God in gedrang. Dikwels word die paradigmas waarmee jy grootgeword het ernstig bevraagteken. Pierre du Plesses gesels nav sy boek oor "Het ek my geloof verloor"? Die volle Bybel vir n afgelee gebeid in Ethiopie en die feesvreugde wat daarmee…
Ek gesels met vier meningsvormers oor Diversiteit en die uitdagings en geleenthede wat dit bied. Gaste: Prof. Rothney Tshaka, dr. Jan Botha asook dr. Leslie van Rooi.
Dr. Morne Mostert, Prof. Theo Venter en Dawie Roodt gesels sonder pretensie oor die uitdagings wat verband hou met volhoubare ontwikkeling in Suid-Afrika
Wat gee hopp en waar vind n mens dit in so n ontsuimige wêreld. Jannie Pelser gesels met Dana Snyman, skrywer, dr. Braam Hanekom, Sentrum vir Publieke Getuienis en ds. Rudie Swanepoel, Andrew Murray gemeente Johannesburg.
Proff. Nico Botha, Erwin Schwella asook Rothney Tshaka gesels oor die betekenis asook stryd rondom die siel van Suid-Afrika
10 Apr 2022
50 min
140 – 160
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.