Weet.co.za weet alles ( amper alles). Kolonialisme en ander sake in die branding

Loading player...
Petronel Fourie van Maroela Media vertel van n splinternuwe hulpmiddel vir skoolgaande jeug, in Afrikaans. Dr Wessel Wessels gesels oor kolonialisme en n paar aanverwante sake.
10 Sep 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min

Nuwejaars-wense

Jannie Pelser en gaste, Prof Wannie Carstens, Prof Fanie Snyman, Dr Gillaume Smit, Chris Spies en Prof Hein Willemse, kom deel Nuwejaars-wense vir 2026
3 Jan 1 hour