Jannie Pelser gesêls met dr. Johann Voges oor sy nuwe boek "Miskien" Johann vertel hoedat hy en sy gesin te midde van moeilike tye steeds die teenwoordigheid van die Here ervaar het.
Jannie Pelser gesêls met Hannes van der Walt, De Villiers Koster asook Danny Doman oor hul deelname aan die mnr. Suid Afrika wedstryd. Hannes van der Walt is as die wenner aangewys. Die drie deelnemers deel wat geloof vir hulle beteken.
Jannie Pelser gesels met Elzeree van der Westhuizen oor haar siekte, uitdagings en getuienis.
10 Jan 2021
22 min
220 – 223
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.