25 Jaar later: het die kerk Suid-Afrika se 7 reuse verslaan?

Loading player...
In 1997 tydens die SACLA konferensie is 7 "reuse" onderskei wat dringend in Suid-Afrika aangespreek moes word. Die kerk het haar daartoe verbind. Dit sluit armoede, rassisme en korrupsie in. Dit is 25 jaar later. Hoe vorder die kerk met hierdie taak? Prof. Rothney Tshaka, Ds. Nelis Janse van Rensburg en Rev. Moss Nthla, almal leiersfigure gesels hieroor met Jannie Pelser
13 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Radio Kansel - gister, vandag en more

Jannie Pelser gesels vandag met Jean Lung-Harmse, Kommunikasie Bestuurder van Radio Kansel, oor die geskiedenis en die toekoms van Radio Kansel
11 Oct 42 min

Hoe lees ek die Bybel?

Jannie Pelser gesels vandag met Proff Tanya van Wyk en Jan-Albert van den Berg oor Hoe lees ek die Bybel?
4 Oct 48 min

Dr. Nico Smith

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Nico Smith wat sy lewe met ons kom deel
30 Aug 43 min