Radio Pulpit Naweek Aktueel

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
248 Episodes
80 – 100

I am my fathers child - Norman Clack.

Norman Clack skryf en beskryf op n pynlik eerlike wyse die pad na genesing wat hy geloop het ( en steeds loop) midde pynlike kinderervarings aan die hand van sy substans afhanklike vader
8 Sep 2024 46 min

Maak rap musiek ons kinders siek?

Die interessante artikel van Shafiek Mouton op Netwerk 24 verwys - Maak rap (;liriek) ons kinders siek. Marianda Eraskus het n M verhandeling geskryf oor die verband tussen musiek en aggressie by studente. Wie moet leiding gee?
26 May 2024 41 min
80 – 100