Hoe die NG Kerk in die Toekoms Relevansie Kan Behou

Loading player...
Jannie Pelser gesels met Ds Lourens Bosman en Ds Christo Nel oor bakengemeentes en ook hoe moet die NG Kerk in die toekoms sal moet lyk om ten einde relevant te wees.
11 Jan 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min

Nuwejaars-wense

Jannie Pelser en gaste, Prof Wannie Carstens, Prof Fanie Snyman, Dr Gillaume Smit, Chris Spies en Prof Hein Willemse, kom deel Nuwejaars-wense vir 2026
3 Jan 1 hour