Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · NewsAuthored by Jannie Pelser
Gert van der Westhuizen is n gesoute journalis. Theo Venter is n bekende politieke ontleder. Luister na hul belewenisse en interpretasies oor die op hande ANC konferensie
Proff. Fanie Snyman, Rothney Tshaka en ds Rudie Swanepoel gesels oor God, Suid Afrika en die wêreld. Hoe hanteer `n mens jou vrae? Wat gee sekerheid? Wat van die dinge wat ons nie verstaan nie?
Dr. Ntsikelelo Breakfast, prof. Andre Duvenhage en Gert van der Westhuizen gesels oor die komende verkiesingskonferensie van die ANC en die moontlike implikasies vir Suid Afrika en sy mense
Jannie Pelser gesels met me. Wilna van Heerden ( Bloemhof Meisieskool op Stellenbsoch) ,Riaan van den Berg (FEDSAS) asook dr. Carla Bezuidenhout oor hierdie belangrike saak.
Jannie Pelser gesels met Chris Klopper (SAOU), Joane van der Merwe (FEDSAS), Me Wilna van Heerden ( Bloemhof Meisieskool in Stellenbosch) asook Riaan van den Berg ( FEDSAS) oor dissipline, reëls en waardes.
Drr. Isak Burger, Danie Hoffman en Guillaume Smit praat oor selfdood, wat daartoe aanleiding gee en waar mense hulp kan kry.
10 Aug 2022
51 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.