Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
210 Episodes
100 – 120

National shutdown - het dit enige effek?

Jannie Pelser gesels met Prof. Andre Duvenhage, Roland Henwood en Gert van der Westhuizen oor onder andere die EFF se dreigemente om Suid-Afrika tot stilstand te dwing.
22 Mar 2023 58 min

Hoop vir Suid-Afrika

Ds Andre Boezak, Rev Sammy Muller, Dr Braam Hanekom en ds Rudie Swanepoel gesels hoop.
15 Mar 2023 54 min

Wat soek Sergei Lawrof in Suid-Afrika?

Waar staan ons met Suid-Afrika se buitelandse beleid. Proff. Abel Esterhuyse, Andre Duvenhage deel perspektiewe. Is dit die laaste sien van Covid. Dr Cloete van Vuuren gesels.
25 Jan 2023 52 min

Die Christen en politieke bewustheid

Politiek is vuil, of is dit nie? Perspektieg gesels met Prof Fanie Snyman, dr. Cobus van Wyngaard en prof. Rothney Tshaka gesels oor die Christen en politieke bewustheid
4 Jan 2023 43 min

Jannie Pelser gesels met Janse Rabie

Klimaat en klimaatsverandering is uiters aktueel veral nav COP 27. Janse Rabie gesels oor die uitdagings wat die wêreld tans in die oë staar
16 Nov 2022 35 min

Wat van die dinge wat ons nie verstaan nie?

Proff. Fanie Snyman, Rothney Tshaka en ds Rudie Swanepoel gesels oor God, Suid Afrika en die wêreld. Hoe hanteer `n mens jou vrae? Wat gee sekerheid? Wat van die dinge wat ons nie verstaan nie?
2 Nov 2022 46 min
100 – 120