Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
244 Episodes
80 – 100

Trump v Harris - kenners gesels

Proff. Theo Venter, Pieter Duvenage en Gert vd Westhuizen gesels oor die nuutste verwikkelinge aan die nuusfront.
11 Sep 2024 53 min

Nasionale dialoog onder die soeklig

Proff. Christo vd Rheede, Dirk Kotze en Andre Duvenhage gesels oor die voorgenome nasionale dialoog wat deesdae in die branding is.
14 Aug 2024 52 min
80 – 100