Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · NewsAuthored by Jannie Pelser
Perspektief gesels met 'n paneel kenners om antwoorde te gee op kwelvrae oor die inenting. Drs Gerhard Bothma, Chris Malan, Pof. Hennie Stander, Dr Angelique Coetzee & Prof. Marietjie Venter
Natalie Church tells listeners about the work of #ReBuild South Africa Prof. Rothney Tshaka shares his ideas on how South Africa can move forwards. Rev. Rudie Swanepoel joins him from the DRC - This is not who we are - fact or fiction
Prof Dirk Kotze gesels oor die moontlikheid van n kabinetskommeling Dr Angelique Coetzee gesels oor Covid-19 Ds Hendry Tromp van PE gesels oor die plundering van die afgelope dae
Prof Hannelie Meyer deel insigte oor Covid-19 Barend le Grange vertel van die mooi inisiatiewe wat Suid-Afrika n beter plek maak Dr Barry Tolmay vertel hoe die opstande en plundery KZN raak
Perspektief kuier by politieke wetenskaplike Prof Dirk Kotze oor apartheidsmisdade. Ons gesels met Dr Braam Hanekom oor die Sentrum vir Openbare Getuienis se verklaring oor geweld asook Prof Christina Landman oor hoop vir n tyd soos hierdie.
Prof. Susan Booysens (politieke analis) en,dr. Angelique Coetzee (Covid-19) en Prof. Jo-Ansie van Wyk ( politieke analis) gesels oor die afgelope week se gebeure
Prof. Susan Booysen gesels oor die verwikkelinge rondom mnr Zuma Prof. Dirk Kotze deel sy insigte oor die naderende verkiesing. Ds Jana de Lange gesels oor hoop in n tyd soos hierdie
Jannie Pelser gesels met kenners: Die Zondo kommisie - wat kom daarna? Art.25 - waaroor gaan die gesprek Covid-19 - die huidige stand van sake onder die loep.
Prof Andre gesels oor pluspunte en ligpunte in die SA politieke konteks. Elise Tempelhoff praat oor bio diversiteit Hannes Maartens gesels oor n skool se ervaring met Covid
Jannie Pelser gesels met Dr Braam Hanekom of Christene aan die politieke gesprek mote deelneem. Prof Andre Duvenhage gesels oor PAP en Elise Tempelhoff gesels oor omgewingsaktiwisme.
Suid Afrika, land van uitdagings. Prof. Andre Duvenhage gesels oor skuiwe op politieke terrein. Dr Angelique Coetzee gesels oor die COVID-19 derde vlaag & Gary Kieswetter gesels oor leierskap.
Politieke kommentator Prof Andre Duvenhage gesels oor die poletieke landskap. Dr Koos van der Merwe, lid van die bekende groep Prophet gesels oor hul nuwe album. Gary Kieswetter help ons om God se stem in hierdie tyd te hoor.
Prof. Andre Duvenhage deel sy gedagtes oor staatskaping en korrupsie asook wat die toekoms mag inhou vir Suid-Afrika & Gary Kiesetter gesels oor hoop in en vir n tyd soos hierdie. Ivor Swartz vertel van sy boek "die verlore seun van die Gaatjie."
Prof Andre Duvenhage gesels oor die uitdagings in Mosambiek. Koos van der Merwe gesels oor hul nuwe album, die Kolonie. Dr. Dawid Kuyler gesels oor die gebrek aan skaamtre in die SA konteks.
14 Apr 2021
49 min
180 – 200
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.