Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · NewsAuthored by Jannie Pelser
Proff. Dirk Kotze en Pieter Labuschagne gesels oor die plek en verantwoordelik van die Openbare Beskermer, die onderonsie tussen mnr. Cele en Ian Cameron asook die gebeure by n Taverne in Oos London
Jannie Pelser gesels met prof. Sanet Madonsela oor die Vryheidsmanifes. Prof. Retha Knoetse verken woede as n menslike emosie. Gert van die Westhuizen belig n aantal aktuele onderwerpe.
Prof. Andre Duvenhage gesels oor die opsystaan beginsel en pogings om dit te kelder. Andre van Pletzen en Megan Botha gesels oor Kroonstad se herlewing.
Met die finale verslag van die Zondo kommissie op die tafel - hoe sal sake verder verloop? Luister na dr.Curlewis asook prof. Pieter Labuschagne se insette in die verband.
Leon Claassen van Ratings Afrika, Dawie Roodt van die Efficient group asook prof. Theo Venter gesels oor die stand van sake met munisipaliteite in ons land.
Ons gesels met Prof. Joleen Steyn-Kotze oor demokrasie, Sanet Mondensela oor `n post Zondo Suid Afrika en dan skep ons moed saam met Prof. Tanya van Wyk.
Perspektief gesels met prof. Andre Duvenhage oor die sg opsy-staan beginsel, dr Curlewis oor mnr Ramaphosa se verskyning voor die MRK asook Andrey uit die Oekraine oor gebeure daar
Prof. Pieter Labuschagne, Sanet Madonsela en Gert van der Westhuizen gesels oor die sake wat bespreek ( of nie bespreek) in tydens die afgelope NUK vergadering en help om uitkomste ens. te oorweeg.
Prof. Dirk Kotze verduidelik wat hoofstuk 9 instellings is, in besonder die Openbare Beskermer. Prof. Andre Duvenhage gesels oor menseregte dag wat pas gevier is. Prof. Abel Esterhuyse verduidelik n paar terme, onder andere kernwapens, biologiese/chemiese wapens, die begrip wêreldoorlog, ens.
Perspektief gesels met dr. Erik van Alten en prof. Abel Esterhuyze oor die oorlogsituasie. Daarna met dr. Angelique Coetzee oor haar vertrek by die SAMV.
Perspektief gesels met Jaco Kleynhans oor die oorlog in oos Europa. Ook mer Prof. Pieter Labuschagne oor n uitspraak van mnr Julius Malema dat hy nog staatspresident van Suid-Afrika gaan word. Ten slotte met Helene Meissenheimer verbonde aan die Kerkbode
Perspektief gesels met Ds. Rudie Swanepoel, Dr. Lourens Bosman en Christo Benade vertel wat hulle raaksien en beleef.
23 Feb 2022
47 min
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.