Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
212 Episodes
200 – 212

Die 30 dae reëling mbt amptenare onder verdeking

Prof Andre Duvenhage gesels oor die 30 dae reeling met betrekking tot amptenare oor wie daar n wolk van verdenking bestaan Theo Geyser gesels oor hul album Kolonie Barend le Grange gesels oor watter verskil ons kan maak om plaaslike owerhede se gebrekkige dienslewering aan te vul.
7 Apr 2021 48 min

Perspektief deel 2

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
19 Mar 2021 29 min

Jannie Pelser gesels oor aktualiteit

Jannie Pelser in gesprek met prof. Pieter Labuschagne oor die mandaat van die Zondo kommissie. Hy gesels met dr Angelique Coetzee oor die verwarring rondom J&J enstof.
10 Mar 2021 51 min

Alkohol misbruik in Suid Afrika

Prof. Pieter Labuschagne deel sy oortuigings oor die idee dat alkoholverbruik en verkope volledig verban behoort te word ten einde n veiliger Suid Afrika daar te stel.
25 Feb 2021 54 min

Jannie Pelser gesels oor die aktualiteite van die dag

Prof Dirk Kotze gesels oor SONA terwyl Este Pienaar die gedig van Maya Angelou voodra. Daarna gesels dr Jeanette de Klerk Luttig oor die uitdagings wat die onderwys tans aan beide onderwysers en leerlinge bied.
17 Feb 2021 52 min

Ivermektien, ja of nee?

Jannie Pelser gesels met Barend Uys, Afriforum. Ook met dr Angelique Coetzee, voorsitter van SAMA. Daarna met prof Talita Greyling oor lewensvreugde.
27 Jan 2021 53 min

Inenting teen Covid-19, ja of nee?

Jannie Pelser gesêls met dr. Tanya van Wyk van die Universiteit van Pretoria oor of gelowiges `n keuse het wanneer dit by inenting teen Covid-19 kom, aldan nie. Dr. Isak Burger gee Perspektief oor die vele bekommernisse wat in die harte van sommige van God se kinders leef oor inenting,…
20 Jan 2021 52 min
200 – 212