SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
285 Episodes
40 – 60

Protek - πŸŒ±πŸŽ™οΈ Winter Soil Boost! β„οΈπŸŒΏ 23 Junie 2025

πŸŒ±πŸŽ™οΈ Winter Soil Boost with Protek! β„οΈπŸŒΏ Is your garden asleep this winter? Wake it up with the right fertiliser! Paul Hartzenberg from Protek shares top tips to revitalise your soil and plants using products like Bonemeal, Gwano Pellets, Grow Green, and Guanoflo. 🌼πŸ₯¬πŸŒΉ πŸ’‘ Learn what to feed your…
23 Jun 13 min

Kus tot kruin - Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets - 19 Junie 2025

πŸ•΅οΈβ€β™‚οΈπŸŒ± Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word GetoetsπŸŽ£βš–οΈ πŸŽ™οΈ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. 🧯 Die ontdekking van onwettige plante en diere in privaat besit, en die verskyning van vissersbote en langlyners naby ons strande, laat ’n mens…
19 Jun 13 min

Kus tot kruin: 🌿Die Omgewing in Fokus!🦌 - 29 Mei 2025

🌿Omgewing in Fokus!🦌 In Kus tot Kruin vandag gee Fred vars omgewingsnuus en onderwerpe wat jou sal laat nadink. 🐾 Waarom is genadedood soms geregverdig vir oseaandiere? πŸšΆβ€β™€οΈ Die waarde van staproetes reg in jou eie omgewing. 🐘 Die verrassende verskyning van ’n **olifantrob** in die strate van Gordonsbaai. πŸ¦Œβ€¦
29 May 15 min

Kus tot kruin: 'n reis deur die natuur van die Tuinroete - 08 Mei 2025

Kus tot Kruin 🌿 'n reis deur die natuur van die Tuinroete Ons gesels oor iNaturalist-waarnemings in ons streek, asook oor plaaslike en internasionale gebeure wat ons natuurlike omgewing raak. 🌍🌱 En vandag vier ons ook iets besonders – 100 jaar van Afrikaans! πŸŽ‰ Fred bring hulde aan hierdie mylpaal…
8 May 13 min

Kus tot kruin: No challange tooo BIG! 01 Mei 2025

🌿 Today on Kus tot Kruin | 11h30 on SFM Streek RADIO πŸŽ™οΈ Join us for a powerful and inspiring conversation with Scott Thomson, Chair of the Great Brak Conservancy. Despite physical challenges, Scott’s unwavering love for nature and mental resilience continue to drive vital conservation efforts in our region…
2 May 15 min

PROMOSIE: PSG Outeniqua onderhoud 29 April 2025

πŸŽ™οΈπŸ“Š Luister weer: Onseker tye in die beleggingswΓͺreld – hoe kan PSG Outeniqua jou help om risiko's te bestuur en geleenthede te benut? πŸ§πŸ’Ό Moenie hierdie insiggewende gesprek misloop nie – luister vandag! 🎧 #SFMStreekRadio #PSGOuteniqua #Beleggingsadvies #FinansiΓ«leGeleenthede
29 Apr 10 min

Kus tot kruin 24 April 2025

🌍🎧 Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO – Allegaartjie Fred gesels oor die uitdagings en kwellinge wat die mensdom op ons Natuurlike Omgewing afdruk 🌿🐾 – van besoedeling en oorbenutting tot onwettige strikke en verlies aan biodiversiteit. In samewerking met die Omgewingsforum van Mosselbaai Munisipaliteit en WCIN, word daar…
24 Apr 14 min

πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning / Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ - 17 April 2025

πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning / Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ Deel 3 van die reeks oor die plastiekkrisis wat ons oseane bedreig! 🧴🐒🌊 Fred Orban gesels met: πŸ”Ή Stephanie Nicolaides – Mariene wetenskaplike πŸ”Ή Ilizna du Plessis – Mariene gids en omgewingsliefhebber 🌿🌍 πŸ¦€πŸ¦ Hulle lig ons in oor…
17 Apr 14 min

πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning/Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ 10 April 2025

πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning/Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ This is Part 2️ of our eye-opening discussion on the devastation our oceans face through plastic pollution 🧴🐒. Vandag gesels Fred met: πŸ”Ή 🦈 Stephanie Nicolaides – Marine Conservation Researcher πŸ”Ή 🐬 Ilizna du Plessis – Mariene Gids met 'n passie…
10 Apr 15 min

Akademia onderhoud 07 April 2025

πŸŽ“ Dink jy daaraan om in 2026 te begin studeer? Dan is hierdie gesprek vir JΓ“Γš! πŸ“’ Akademia se studieaansoeke is nou oop en daar is groot opwinding oor wat hulle alles bied. Enrico gesels met πŸŽ™οΈ Johan Lubbe, bemarkingsadviseur by Akademia, oor: πŸ’‘ Waarom Akademia ’n uitstekende studietuiste is…
8 Apr 7 min
40 – 60