SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
286 Episodes
60 – 80

Kus tot Kruin - saving the Great White Sharks - 07 November 2024

Fred Interviews Dr. ENRICO GENNARI of OCEANS RESEARCH about the critical importance of saving the Great White Sharks from extinction. How and why every one of us, as public with the help of local and other authorities and conservation organisations should act and speak against the Long Liners who target…
7 Nov 2024 19 min

Protek - Bestuur huishoudelike plae - 04 November 2024

In vandag se episode vertel Paul meer van die bestuur van huishoudelike plae met Produkte: AK 47, Alphathrin, Roach Gel, Antrap Indoor, Antrap outdoor, Nip It, Nuvan Profi Fogger. Na die afgelope reen moet jy nie die grasperk vergeet nie, luister gerus weer na die vorige episodes.
5 Nov 2024 12 min

King’s College Opedag 9 November 2024

Promosie: King’s College, a newly founded English Medium Christian School located at the beautiful Outeniquasbosch Wildlife Village, near Hartenbos, will open its doors 20th January 2025. Kings College fokus op die unieke vermoens van elke kind. Hier sal kinders hul talente ontwikkel in ‘n omgee-omgewing met ‘n bree kurrikulum en…
4 Nov 2024 11 min

Kus tot kruin - die Knysna Olifant 31 Oktober 2024

KUS TOT KRUIN: Die KNYSNA OLIFANT - Vanoggend bespreek Fred Orban ​​die misterie en bekende feite rondom die geskiedenis, teenwoordigheid en toekoms van hierdie wonderlike diere in die Knysna Woude.
31 Oct 2024 13 min

Twin Trees - Kos en Wynfees promosie 31 Oktober 2024

Promosie: Gewonder wat om hierdie naweek te doen? Luister gerus na die gesprek met Laurette van Twin Trees Restaurant, want jy wil dalk jou kelder opvul vir die komende vakansie. Dv: 1 & 2 November by Twin Trees Restaurant, Langstr, Grootbrakrivier Kontak: 082 820 1925
31 Oct 2024 11 min

Nuts and Bolts rally - Waar trek hulle nou? - 25 Oktober 2024

"You must be NUTS to BOLT across South Africa in a cheap jalopy." Mnr Sas du Plessis gesels via foon met Enrico oor waar die die avontuur hul tot dusver geneem het. 18 ou karre poog om 6 450km in 18 dae op die landsgrense rondom SA te toer om…
25 Oct 2024 9 min

Kus tot Kruin - 24 Oktober 2024

Kus tot Kruin - bewaring - in vandag se inset, Reptiele in die natuur asook ons Kaapse mees bedreigde spesies van soogdiere en mariene organismes.
24 Oct 2024 13 min

PSG Outeniqua onderhoud 22 Oktober 2024

In ateljee met Enrico vandag - Thabo Bester. Diversifikasie is ‘n woord wat gereeld gebruik word tydens finansiele en beleggings besprekings, maar wat beteken dit? Thabo verduidelik:
22 Oct 2024 8 min

Protek - Slakke en krieke - Oktober 2024

Verlede week het die gesprek geëindig oor die onderwerp van slakke en hoe om dit te bestuur met Protek produkte. Die gesprek gaan voort en Paul noem watter ander algemene tuinplae, soos byvoorbeeld krieke, jy nog effekteif met Protek kan behandel.
21 Oct 2024 13 min

Kus tot Kruin - 17 Oktober 2024

Kus tot kruin - baie insidente op ons Kus die week (10 - 16 Oktober 2024). Fred gee meer besonderhede. Die druk op die natuurlike omgewing vermeerder daagliks. Kennis is mag - luister gerus weer.
17 Oct 2024 14 min

Kus tot Kruin 10 Oktober 2024

Die enorme bedryf van onwettige internasionale smokkel van diere. Daarmee saam gaan onwettige boerdery vir uitvoermark. Nog Rob aanvalle, ' n swart Springbokkie gebore in George en paar blitsbrokkies.
10 Oct 2024 13 min

Protek onderhoud - grasperkonderhoud - 07 Oktober 2024

Vandag in die reeks van grasperkonderhoud, gaan ons voort met Lawn Care en watter selektiewe onkruiddoders kan gebruik word op jou grasperk en ook nie-selektiewe onkruiddoders vir gebruik op sypaadjies. Ons hoor van Protek se Snaill produkte, veral na die reën en skielik sien jy meer slakke. Paul Hartzenberg is…
7 Oct 2024 12 min

Kus tot kruin 03 Oktober 2024

Kus tot Kruin vandag: 'n paar interessante dinge van die mens se interaksie en ingryping met die Natuur, veral in die lig van die plan van die VSA om oor 3 dekades op tot 470 000 stroopuile (Barred Owls) dood te maak. Dit, nadat die voëls uit die oostelike VSA…
3 Oct 2024 15 min

Akademia-Sentrumopedag - 12 Oktober 2024

Luister gerus weer: Bevind jy jouself in die Wes-Kaap? Dagboek 12 Oktober vir ʼn Akademia-sentrumopedag in George. Bespreek nou reeds jou plek en vind meer uit oor Akademia se dinamiese onderrigleermodelle. #MyAkademia #Studietuiste #Sentrum #Opedag #George #Voltyds #Nauurs
1 Oct 2024 7 min

Kus tot Kruin 26 September 2024

'n Insiggewende onderhoud met bestuur verteenwoordigers van SPRINGERBAAI ECO ESTATE. Dit is die eerste een van n minireeks gesprekke wat Fred sal voer met verteenwoordigers van EKO ontwikkelings in Mosselbaai gebied. Die doel is om te wys hoe daar voordele kan wees vir beide die Mens en die Natuur as…
26 Sep 2024 15 min

Protek - Grasperkonderhoud 23 September 2024

Betaalde promosie: Met die grasperk wat die heel winter dormant was, is dit nou die tyd om dit reg te ruk met die nodige Protek Produkte. Paul Hartzenberg van Protek vertel in meer besonderhede hoe jy 'n goedversorgde grasperk kan vestig. Met produkte soos: KAN, General Fertiliser 2:3:2, Lawn &…
23 Sep 2024 11 min

Kus tot Kruin: S.M.A.R.T - 19 September 2024

In vanoggend se Kus tot Kruin gesels Fred is met 2 dames van S.M.A.R.T.. (nl: Val Marsh, en Magda Marits - in foto ook Tertia Marais). Die rol wat onselfsugtige vrywilligers wat hier woon, speel om gestrande diere te red wat op ons kus uitspoel. Van klein skilpadjies tot reuse…
19 Sep 2024 14 min
60 – 80