Sis'ters Podcast (met Ingrid, Benescke, Rouchelle en Liomee)
In hierdie reeks gesels Ingrid Venter, Benescke Janse van Rensburg, Rouchelle en Liomee Vosloo oor verskeie temas wat vroue raak.
Onthou ook om vir die Sis'ters Vrouekonferensie jou kaartjies te koop by https://itickets.co.za/register/new/483002?
Maak gereed vir ’n heerlike dag vol inspirasie, aanbidding en lekker lag by die Radio Tygerberg Sis’ters Vroue-konferensie op 16 Augustus 2025 by die Artscape!
Jy gaan bederf word met kragtige boodskappe en getuienisse van Benescke Janse van Rensburg, Rouchelle Liedemann, Liomee Vosloo, Rosebud Tsobane, Karlien van Jaarsveld, Lynette Beer én die lieflike Elwira Standili.
Dis ’n dag om te luister, leer, lag en daardie vrede te vind wat jou vrou-wees weer laat blom! Moet dit nie misloop nie – gryp daai vriendinne en kom kuier saam!