Episode 2: Vriendskappe

Loading player...
🎧 Nuwe Sisters Podcast! 🎊

Benescke, Ingrid, Rouchelle & Liomee gesels oor Vriendskappe. Kyk na die Episode op Radio Tygerberg se YouTube-kanaal: https://www.youtube.com/watch?v=MYWFgrTjUJQ

🎟️ En moenie die Sisters Vrouekonferensie misloop nie!
πŸ“… 16 Aug | πŸ•‘ 14:00–17:00 | πŸ“ Artscape
Ervaar ’n kragtige middag van vrede & inspirasie – moontlik gemaak deur Spar Wes-Kaap.

Kaartjies beskikbaar by itickets.co.za πŸ’«

#SistersPodcast #vrouekonferensie #RadioTygerberg #Inspirasie #sparweskaap
25 Jul Afrikaans South Africa Kids & Family · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Sis'ters Podcast_Episode 1: Vrees en Vrede

🎧 Sis'ters Podcast: Vrees en Vrede In diΓ© eerste episode van die Sis'ters Podcast sit Ingrid, Benescke, Rouchelle en Liomee en gesels eerlik oor vrees – en hoe ons ware vrede kan vind te midde daarvan. Met persoonlike stories, lag en Bybelse wysheid ontdek ons saam hoe God se teenwoordigheid…
26 Jun 53 min