Episode 1: Vrees en Vrede

Loading player...
Sis'ters Podcast: Vrees en Vrede
In dié eerste episode van die Sis'ters Podcast sit Ingrid, Benescke, Rouchelle en Liomee en gesels eerlik oor vrees – en hoe ons ware vrede kan vind te midde daarvan. Met persoonlike stories, lag en Bybelse wysheid ontdek ons saam hoe God se teenwoordigheid ons vrees stilmaak.
26 Jun Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 2: Vriendskappe

Benescke, Ingrid, Rouchelle & Liomee gesels oor Vriendskappe. Kyk na die Episode op Radio Tygerberg se YouTube-kanaal: https://www.youtube.com/watch?v=MYWFgrTjUJQ #SistersPodcast #vrouekonferensie #RadioTygerberg #Inspirasie #sparweskaap
25 Jul 10 min