
Maluti-kersieroete Naweek - waar erfenis en oes mekaar ontmoet
Die Ionia Cherry Crop Celebration en die Maluti Military Fair vier kultuur, erfenis en die kersieseisoen op naburige plase in die hartjie van die Oos-Vrystaat 20 – 22 November 2025! At Lunch se Pulane Nel-Sekepe gesels met die organiseerders om alles te hoor oor die opwindende aktiwiteite wat beplan word.




