Dis Kersietyd in die Oos-Vrystaat!

Loading player...
Pulane Nel Sekepe gesels met Frieda Kruger oor die Maluti Kersie Roete Naweek wat van 20 tot 22 November plaasvind.
Dis die perfekte wegbreek vir die hele gesin! Kom geniet die Ionia Cherry Crop Celebration met kersiepluktoere, ’n gesellige kersmark, heerlike gesinsvermaak, ’n pretstap tussen die bome, pilates in die kersieboord, uitkamp onder die sterre, en topkunstenaars soos Rian Benade en Appel wat die verhoog laat kook.

Moenie hierdie jaarlikse fees in die hart van die Oos-Vrystaat misloop nie — dis pure plaaspret, musiek en kersie-magie vir oud en jonk!
10 Nov Afrikaans South Africa Places & Travel · History

Other recent episodes

Maluti Kersie Roete Naweek - Die Ionia Cherry Crop Celebration

Pulane Nel Sekepe gesels met Frieda Kruger oor die Maluti Kersie Roete Naweek wat van 20 tot 22 November plaasvind. Dis die perfekte wegbreek vir die hele gesin! Kom geniet die Ionia Cherry Crop Celebration met kersiepluktoere, ’n gesellige kersmark, heerlike gesinsvermaak, ’n pretstap tussen die bome, pilates in die…
10 Nov 3 min

'n Oos-Vrystaat naweek om te onthou

Pulane Nel Sekepe gesels met Jandre Du Plessis oor die Maluti Kersie Roete Naweek - 20 tot 22 November. By die Sandstone Heritage Museum vind die Maluti Military Fair plaas, 'n eerste van sy soort in die Oos-Vrystaat.
7 Nov 5 min

Maluti Military Fair beloof seldsame ervaring

Ontdek geskiedenis wat herlewe tydens hierdie tweedaagse viering van Suid-Afrika se militêre en landbou-erfenis. Geniet stoomtreinritte, ou vliegtuige, ritte op militêre voertuie en meer. Pulane Nel Sekepe gesels met organiseerder Jandre Du Plessis om meer uit te vind.
7 Nov 3 min