Agri-Uur; 24 Februarie: Die wel en wee van 'n opkomende melkboer

Loading player...
‘n Opkomende boer in die DeWetsdorp-distrik sê met die begroting van miljoene wat op die Vrede Suiwelprojek ingepomp het, sou melkboere in die provinsie reeds ‘n suksesvolle selfonderhoudende projek op die been gebring het. Graham Jacobs, praat oor sy sukses, uitdagings en sy toekomsplanne.
24 Feb 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min