#OFMKunsteklop - Rus en Vrede: Kuns wat die samelewing nou nodig het

Loading player...
Kotze Kuns se gallery is in Bloemfontein en bied hul eerste uitstalling vir 2021 in Maart aan. Rus en Vrede begin die 3de Maart en fokus op stillewe werke van ou meesters, ander bekende kunstenaars en opkomende name. Floris Kotze, mede-eienaar by die gallery vertel vir ons van die uitstalling en verduidelik dat kuns hoop kan bring gedurende hierdie tyd van inperking en onsekerheid. Meer inligting by https://kotzekuns.co.za/
25 Feb 2021 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min