Agri-Uur; 26 Februarie: Onsekerheid heers in die wolmark

Loading player...
Alhoewel die werksaamhede in China teruggekeer het na normaal, heers daar 'n mate van onsekerheid oor die rigting waarin die wolmark volgende week gaan beweeg.
26 Feb 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min