Agri-Uur: 8 Maart, Professor Driekie Fourie

Loading player...
Die gewasse wat boere in Suid-Afrika plant is vatbaar vir die twee grootse aalwurm peste in graangebiede, naamlik knopwortel- en letselaalwurms. 'n kenner van aalwurms, Professor Driekie Fourie verbonde aan die Noordwes-Universiteit sê dit is moelik om van hierdie parasiet ontslae te raak. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar hieroor gesels…
7 Mar 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min