
Johann Els (jr) - Nagevolge & herstel van COVID-19
Loading player...
Wynand gesels met Johann Els (jr) van Medici oor die nagevolge van Covid-19 op die liggaam en hoe hulle die mediese wetenskap gebruik deur gespesialiseerde oefen programme om herstel te bring.