
Actuality - Fanie du Toit - How has Covid affected you or your organisation
Loading player...
31.08.2020 - Ons gesels kopstukke oor alles wat ons persone met gestremdheid en spesifieke behoeftes raak. Vrae jou vrae en nooi jou vriende. Jy sal ook geleentheid hê ons telefonies te kontak in die ateljee. Kry jou skietgoed reg, en ons maak seker jy word gehoor en jy kry die antwoorde op jou vrae! Stuur intussen jou vrae ook per whatsapp na 081 729 1 657 en begin jou boodskappie met die woordjie LEEF!