
Actuality - Fanie du Toit - Gerda Brown - Algemene Bestuurder van Spierdistrofie Stigting van Suid-Afrika
Loading player...
13.07.2020 - Fanie du Toit, Bestuurder Openbare bewusmaking by die Nasionale Raad van en vir Persone met spesifieke gestremdheid. Sy gas vandag is Gerda Brown die Algemene Bestuurder van Spierdistrofie Stigting van Suid-Afrika. Wie is die Spierdistrofie Stigting? Wat is die impak van spierdistrofie op iemand se lewe? Hoe beinvloed die COVID 19 pandemie iemand met spierdistrofie?