Agri-Uur: 23 Maart, Ian van Niekerk

Loading player...
Eksterne faktore soos belastings, die styging in diesel- en voerpryse, asook ‘n verhoogde minimumloon, het ‘n negatiewe effek op die melkbedryf. Ian van Niekerk, hoof uitvoerende beampte van Oakland Diaries, sê melkprodusente sowel as die verbruiker, is onder druk. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
23 Mar 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min