Agri-Uur: 24 Maart, Jana Du Plessis

Loading player...
Byeboerderye kan winsgewend wees, maar dit kos harde werk en passie. So sê Jana du Plessis, ‘n suksesvolle byeboer uit Keimoes in die Noord-Kaap. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar hieroor gesels…
23 Mar 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min