Agri-Uur: 23 Maart, Jana Du Plessis

Loading player...
‘n Suksesvolle byeboer uit die Keimoes-omgewing in die Noord-Kaap, Jana du Plessis, sê bye speel ‘n belangrike rol in voedselprodusering. Du Plessis, wat reeds van kleins af belanggestel het om met bye te boer, het met OFM-nuus gesels oor hoe om ‘n byeboerdery te begin en wat om te verwag.
24 Mar 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min