#OFMKunsteklop - Francois Henning se kuns en kreatiwiteit as inspirasie

Loading player...
Francois Henning is bekend as sanger en celeb Snotkop maar kuns en kreatiwiteit is in sy bloed. Tydens die covid-19 pandemie en inperkings het hy nes sy kollegas in die musiekbedryf gesukkel om kop bo water te hou. Dit het Francois nie onder gekry nie. Hy vertel hoe sy kuns en om met sy hande werke en bestellings te skep hom gehelp het om sy kreatiwiteit te groei. Hy is baie lief vir klei en vertel ook hoe kuns nog altyd deel is van sy lewe. Om sy werke te besigtig besoek https://www.francoishenningart.com/
25 Mar 2021 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min