
Sien God in die Seekat met Rom 1:20
Loading player...
Vandag gesels ons met Marinebioloog, Mariëte Wheeler, oor die wonderwerk wat mens 'n seekat noem! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.