Agri-Uur: 30 Maart, Elsabé Richard

Loading player...
Die kos wat ons eet mag later in ons lewens ‘n direkte impak op ons kognitiewe skerpheid hê. OFM-nuus se Elsabé Richard berig hierdie bevinding is volgens ‘n navorsingsprojek deur die Iowa Universiteit.
29 Mar 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min