Charles van Onselen - Die Prys is Betaal

Loading player...
Charles van Onselen se tema vir die week is: Die prys is betaal uit ‭‭ROMEINE‬ ‭6:23‬ ‭AFR53‬‬
‘Want die loon van die sonde is die dood, maar die GENADEGAWE van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.”
30 Mar 2021 9PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Mandy Leigh Grobler se kronkelpad na Jesus

Johann Els gesels met Mandy Leigh Grobler oor haar artikel in Lig.co.za met die titel: 11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: ‘My storie is een van genade, genesing en tweede kanse’
21 May 7AM 12 min

Gateway News 21 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
21 May 8AM 5 min

Ds Janlu Kuyler - Die belofte van die Heilige Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die belofte van die Heilige Gees”, weer uit Johannes 14
22 May 8AM 5 min

Kalaharistories: Doek sagte Ore

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Doek…
22 May 8AM 6 min

Huweliksfokus: Ek kies om jou lief te hê

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om mekaar lief te hê”
21 May 7AM 4 min