Greta Garnett - Jou lewe is kosbaar!

Loading player...
Janine gesels met Greta Garnett. Sy is 'n biokinetikus en 'n entrepreneur, 'n selfgemaakte digitale spesialis, 'n Mrs SA top 10 finalis en huidiglik 'n Mrs Africa finalis. So mens kan nie dink dat sy dan ‘n selfmoord oorlewende kan wees nie. Maar dit is waar en sy deel vanoggend met ons haar reis en lewenslesse.
1 Apr 2021 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom - As iets slegs gebeur, gebruik dit

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “As iets slegs gebeur, doen iets goeds”
30 Jun 1AM 1 min

Dr Chuck Day - God's grace is with you

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “God’s grace is with you” from Phil 4:10 - 13
29 Jun 1AM 4 min

Andie Steele-Smith - Courage even in the storm

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “courage even in the storm” from Prov 3:5-6, Matt 7:7-8, Phil 4:6-7, Joshua 1:9
26 Jun 1AM 5 min

Gustav Roos nooi gemeenteleiers

Janine van Niekerk gesels met Gustav Roos oor ’n Pastoretoevlugsoord en Bybelverspreidingsinisiatief om pastore te ondersteun en hul langtermyn doeltreffendheid in die bediening te versterk. Kontak hom gerus op 082 326 0208
25 Jun 2AM 22 min