#Droogtehulp: Boere steeds in nood

Loading player...
Hoewel groot dele van die land goeie reënval ontvang het, is daar steeds gedeeltes wat min tot geen reën gehad het. Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, sê daar is steeds ‘n groot nood onder boere en daarom het hy hierdie droogtehulp inisiatief sowat drie jaar gelede begin. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
4 Apr 2021 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min