
NWU-reeks - Seisoen 2: Episode 2 - Dr Duane Aslett
Loading player...
Nuut op ofm.co.za – Seisoen 2 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die tweede episode gesels Dr Duane Aslett van Forensiese Rekeningkunde oor geldwassery.