Agri-Uur: 14 April, Jakkals le Roux

Loading player...
Vrystaat Landbou (VL) versoek dat daar meer polisie-taakspanne in die Vrystaat saamgestel moet word om veral plaasaanvalle en georganiseerde veediefstal in die provinsie te ondersoek. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Jakkals le Roux, voorsitter van VL se Landelike Veiligheidskomitee, hieroor gesels…
13 Apr 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min