
#OFMKunsteklop - Jong sangers kan 'n musiekbeurs wen
Loading player...
Aandag alle klassieke sangers! 2021 bied jou die geleentheid om in te skryf vir die HumanNaudé musiekbeurs kompetisie waar jy R100 000 prysgeld kan losslaan. Yolande Maartens gesels met Charl du Plessis oor die opwindende geleentheid.