Agri-Uur: 22 April, Franco Joubert

Loading player...
Die wildbedryf, soos talle ander bedrywe, het sy daaglikse uitdagings. Ten spyte hiervan sê Franco Joubert, ‘n wildsboer van Swartruggens in Noordwes, is daar ook talle positiewe aspekte wat met dié bedryf gepaard gaan. Een hiervan sê hy is om elke dag in die natuur te wees. Hier is Joubert...
21 Apr 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min