
Deon Furstenburg: Die Otter
Loading player...
Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg vertel ons meer omtrend die oulike Otter, en hy soek wat die Here omtrend Homself in die dierasie verberg het volgens Rom 1:20 "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie."