Agri-Uur: 6 Mei, Edward-John Hill

Loading player...
Edward-John Hill, wat op 1 April 2 200 km vanaf Lesotho tot Namibia op die Oranjerivier vir liefdadigheid begin roei het, sterk tans by sy huis in Langebaan in die Wes-Kaap aan. Hill, ook bekend as Bean, het reeds byna 2 000km geroei, maar moes vandeesweek eers alles stop nadat stormsterk winde daartoe gelei het dat hy sy kajak en toerusting verloor het. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
5 May 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min