Agri-Uur: 10 Mei, Johan van den Berg

Loading player...
Boere moet versigtig wees vir skade wat veroorsaak kan word deur intense koue in Junie en Julie vanjaar. OFM-Nuus se Elsabé Richard het met Johan van den Berg, onafhanlike landbouweerkundige, gesels oor weervooruitsigte vir sentraal Suid-Afrika…
9 May 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min