
NWU-reeks - Seisoen 2: Episode 6 - Prof Elmarie Slabbert
Loading player...
In die sesde episode gesels Prof Elmarie Slabbert, direkteur van Trees, die navorsingseenheid vir Toerisme by die NWU, oor die stand van toerisme in Suid-Afrika.