Agri-Uur: 11 Mei, Albert Laubscher

Loading player...
Oor minder as ‘n maand behoort daar ‘n besluit geneem te word oor of vanjaar se NAMPO ALFA wel op Nampopark buite Bothaville in die Vrystaat sal plaasvind. Dit terwyl ALFA-aanlyn 2021 reeds vroeër vandeesmaand aanlyn afgeskop het. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Albert Laubscher, organiseerder van ALFA 2021, hieroor gepraat…
10 May 2021 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min